Massas gaan te laat besef dat hulle geloof op 'n valse fondament gebou is! Gaan jy een van hulle wees?
** Is jou saak met God reg?
** Is jy seker dat jy gered is?
** Het jy al tot bekering gekom?
** Het jy 'n getuienis van wedergeboorte?
** Weet jy verseker dat jou sonde vergewe is?
** Het jy Jesus Christus al gekroon as jou Verlosser en Here?
Wil jy seker maak?
Volg hierdie skakel:
Hoe Om Weer Gebore Te Word