Projek KuberWêreld

Wêreldwye Digitale Media Evangelie Bediening

Projek KuberWêreld het 'n Visie
Elke Christen 'n wêreldsendeling
Ons glo dat die digitale eeu, en in besonder die tyd waarin ons tans leef, deur God bestem is om Sy Kerk se afspraak met die nasies te volbring en dat Hy elke gemeente en Christen oproep tot wêreldbetrokkenheid!
Ons glo dat die bereiking van elke nasie, volk, stam en taal met die Evangelie, elke Bybelgelowige gemeente en Christen se primêre fokus behoort te wees. Ons is nie slegs betrokke by sending nie - ons mik vir die einddoel - om die taak van die Groot Opdrag te help voltooi, naamlik om die Evangelie tot die beskikking van die hele wêreld te help bring.
"The supreme task of the Church is the evangelization of the world." I believe that with all my heart. The most important work of the church of Jesus Christ is world evangelization. Dr Oswald Smith.
| Tuisblad |
| Projek KuberWêreld Bediening
|
| Wêreld-Uitreikprojek |
| Afrikaanse Uitreikplatform
|
| Engelse Bronneblad | Medewerkers |
| Omtrent Ons | Kontak Ons | Bydraes |