Projek KuberWêreld

Bankbesonderhede Vir Bydraes
1. Operasie Een Ding

Operation One Thing NPC
Maatskappy Sonder Winsbejag
Reg Nr 2025 / 695780 / 08
Direkteure: Ds Johan Grobler, Dr Frik Potgieter, Elmer Grobler

Bankbesonderhede:
Rekening naam: Operation One Thing
FNB Besigheidsrek Nr: 63173270405
Takkode: 210835
Swiftkode: FIRNZAJJ (Vir internasionale transaksies)

Verwysing: U Naam en Van
Bewys van betaling aan: Eposadres: opperoto@gmail.com
Selfoon: 068 956 1680

As u naam nie op ons eposlys is nie, voltooi en stuur asseblief die vormpie hieronder sodat ons u inbetaling kan erken.

2. Projek KuberWêreld -- Aksie 1:8

Projek KuberWêreld funksioneer in samewerking met Aksie 1:8 en daarom versoek ons dat bydraes wat bedoel is vir Projek KuberWêreld in die Aksie 1:8 rekening gedeponeer word, met die nodige verwysing asseblief. As u nie bekend is met Aksie 1:8 nie, deponeer gerus u bydrae direk in Scripture Educational Programs se bankrekening hieronder.

Bankbesonderhede:

Rekening naam: Aksie 1:8
(Laat dubbelpunt weg as die elektroniese bankdiens ‘n probleem daarmee het.)
ABSA (Montana)   Kode: 632005   Reknr:  5260146779

Belangrik
Meld hierdie verwysing: Projek KW-(Jou Voorletter en Van)
Stuur asseblief kennis van betaling na admin@sepprograms.com

As u naam nie op ons eposlys is nie, voltooi en stuur asseblief die vormpie hieronder sodat ons u inbetaling kan erken.

3. Scripture Educational Programs

As u bydrae bedoel is vir Elmer Grobler se persoonlike bediening, kan u u bydrae in hierdie rekening inbetaal:

Scripture Educational Programs
FNB Tjekrek Nr: 62324491141
FNB Universele Takkode: 250655

Stuur asseblief kennis van betaling na admin@sepprograms.com