Projek KuberWêreld

Omtrent Ons
Projek KuberWereld is 'n Bybel-gefundeerde internet dissipelskapbediening wat ten doel het om die Evangelie met behulp van die digitale media die wereld in te dra en so te help om Jesus se Groot Opdrag uit te voer. Projek KuberWereld werk saam met alle Bybelgelowige evangeliese kerke, organisasies en bedieninge met die doel om die wereld te bereik met die Evangelie deur middel van die internet en digitale media.

Lees meer omtrent Projek KuberWereld hier

Ons kontakbesonderhede is:

Posadres:
Posbus 31014, Totiusdal, Pretoria. Gauteng. 0134

Ons kan by hierdie eposadres gekontak word:
admin@sepprograms.com
© Kopiereg 2018 Projek KuberWêreld.
Alle Regte Voorbehou.

| Privaatheid | Vrywaring